Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Gids Alli - sy regte naam en van is onuitspreekbaar.
Tags:
Comment
Baie dankie almal! Ek het intussen weer bietjie met die kontras gaan speel - is amper gelukkig, nog nie heeltemal...
UITSTEKEND WD
Pragtig
Besondere mooi landskap. Goed gedoen.
Like!
Treffend!
Die swart van lawa en alles wat daarmee saam gaan. Hierdie foto het baie potensiaal, maar dit kort kontras. Jy kan die voorgrond en gids helderder maak met die dodge tool. Ook die berge agter en bietjie oor die wolke. Dan kan jy die wolke meer kontras gee met die burn tool. Dit sal hierdie foto trensformeer in iets spesiaals.
pragtig Dine
Dit is nou een van daardie weerkyk foto's! Pragtig met skitterende komposisie Dine. Janee daardie rooi is oulapmooi!!
Pragtige landskap en baie mooi geneem,puik foto.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool