Ons het impulsief gaan blomme kyk einde Augustus. Ek was plat op my maag hier (en vermoed ook dat dit is waar die bosluis my beetgekry het, hehe). Moet ek probeer om die wit plaasgeboue bo regs te verdoesel?

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hans Myburg on September 27, 2020 at 9:13am

Afgesien van die een blommetjie is dit n baie mooi foto kleurvol en skerp.goed gedoen.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 26, 2020 at 3:01pm

Die regterkant vd foto is mooi skerp.  Die uitfokus blommetjie links is nogal lastig.

Comment by Josef Steyn on September 26, 2020 at 9:29am

Mooi Henriette. Plat lê gee dikwels iets interessants. Jou vraag: Ek dink tog dit sal die foto goed doen om die wit geboue en ook die klein wit kolletjie net bo die blomme uit te vee. Ek is ook bly om te sien jy lewer kommentaar op ander foto's. Dit word grootliks in Fotoskool waardeer.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html