Views: 60

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on June 22, 2020 at 6:44pm

Pragtig, interessant met baie mooi kleure.

Comment by Tina le Grange on June 22, 2020 at 6:44pm

Riaan dit is 'n besondere swam en pragtige groen 'varing' tipe plant

Vertel gerus meer.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 22, 2020 at 1:18pm

Besondere toneel en foto.

Comment by Josef Steyn on June 22, 2020 at 10:16am

Baie mooi Riaan.

Comment by Tersia Weitsz on June 22, 2020 at 8:52am
Dis ongelooflik mooi Riaan
Comment by Hennie Cronjé on June 22, 2020 at 7:42am

Die natuur op sy gesondste! Dis pragtig! Besonder mooi kleure met mooi skerp fokus en ‘n goeie komposisie. Baie mooi!

Comment by Hans Myburg on June 21, 2020 at 9:48pm

Dit is n baie mooi swam,heel onbeken vir my ,het probeer om hom te eien maar op gegee ,intersant ,asirmand sy naam ken laat ons weet.uitsteekende fokus en kleur,baie mooi foto.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html