Die steenoonde bestaan ongelukkig nie meer nadat die terrein gerehabiliteer is. Die skoorsteen in die agtergrond lyk klein maar het vêr agtertoe gestaan en was inderwaarheid baie verdiepings hoog

Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on July 14, 2020 at 1:19pm

Alles is reeds genoem tov die mooi toneel. Daar is ook baie goeie balans in die foto maar dis hoe ek jou kwaliteit ken Riaan. BGG mater

Comment by Hennie Cronjé on July 14, 2020 at 6:26am

Dis 'n pragtige foto met 'n goeie komposisie. Mooi herhaling in 'n diagonale lyn. Dit trek aandag en gee orde aan die foto. Ook baie mooi kleure en skerp fokus. Baie mooi!

Comment by Johan Ayres on July 13, 2020 at 10:09pm

Die voorgrond, asook die drie geboue wat kleiner word van links na regs gee baie mooi diepte aan die foto. Mooi herhaling. Alles saam maak vir 'n suksesvolle foto.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html