Ek móés net sien hoe die saadknop van binne lyk

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on June 27, 2020 at 6:04pm

Pragtige foto Riaan met skerp fokus, pragtige kleure en goeie agtergrond.

Baie bly jy is terug in ons klas.

Comment by Dine Potgieter on June 25, 2020 at 10:58pm

Baie interessant (soos altyd!) en goed gefotografeer. 

Comment by Rassie van Graan on June 25, 2020 at 6:27pm

Baie interssant Riaan- dankie!

Comment by Josef Steyn on June 25, 2020 at 2:26pm

Altyd goed om nuuskierig te wees!! Mooi Riaan.

Comment by Tersia Weitsz on June 25, 2020 at 1:21pm

Ek het al baie plante gegroei van sade af, maar nog nooit so oopgesny nie

Comment by Elna Geringer on June 25, 2020 at 11:42am

WOW..........dankie dat jy deel Riaan. Nou weet ek ook

Comment by Gerrie Lambrechts on June 25, 2020 at 10:22am

Goeie foto Riaan. Ons leer baie deur jou foto's en kommentare.

Comment by Vida van Schalkwyk on June 25, 2020 at 9:21am

sjoe riaan, baie interessant!! ek kweek al jare lank clivias van sade, maar het nog nooit daaraan gedink om die binnekant te bekyk nie!! 

Comment by Johan Ayres on June 24, 2020 at 6:56pm

Helder, kleurvol met baie goeie kontras in kleur.

Comment by Hennie Cronjé on June 24, 2020 at 6:03pm

Pragtig! Baie goed gefotografeer om die interessante detail te toon. Baie goed gedoen!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html