Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Baie goed gedoen Marietjie veral in ag geneem dat jy uit die hand geneem het. Goeie komposisie en treffende kleure. Ook mooi skerp waar dit saak maak.
Knap gedaan !
Gerrie, ek stem saam - hierdie besige bytjies is regtig 'n groot uitdaging ! Dankie vir jou kommentaar.
Liz, baie dankie ook vir jou kommentaar - veral komende van onse Makro Maestro !
Rudi - dankie. Volhard gerus met jou makrowerk - soveel potensiaal.
Prof. Hennie se "arty" makrowerk het my nog altyd geinteresseer.
Petro, baie dankie. Na baie gesoebat, was hierdie enetjie bereid om vir 'n wyle te "pose"sodat ek tog kon fokus ! :-)
Baie mooi, die ou bytjies is darem vir ons almal ’n uitdaging en glad nie so maklik nie.
Uitsonderlik mooi kombinasie Marietjie
Baie goeie foto en welgedaan!
Pragtig - lekker om weer 'n foto van jou te sien op FS!
Pragtige skerp foto Marietjie
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool