Dankie vir julle kommentaar op die spookboom
Die valk het vir meer as 15 minute net so bly staan in die water by 14de boorgat, weet nie wat sy plan was nie...dit was nog in die vroë oggend daarom is hy seker so op gepof.

Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on May 22, 2020 at 9:16pm

Baie mooi met pragtige heder kleure. Die herhaling van die geel blommetjies  bo en onder dra baie by tot die suksesvolle komposisie. 

Comment by Pine on May 22, 2020 at 9:01pm

Gelukkige jy! Baie mooi foto geneem Mark!

Comment by Neville Hein on May 22, 2020 at 4:50pm

Pragtig Mark.

Comment by Christa Snyman on May 22, 2020 at 4:25pm

Wat 'n wonderlike geleentheid, Mark ... selde dat hulle soveel kans vir jou gee vir 'n foto. Baie mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on May 22, 2020 at 2:13pm

Mooi geneem.

Comment by Tersia Weitsz on May 22, 2020 at 12:16pm
Lyk of hy jou net so dophou soos jy hom dophou. Pragtig Mark
Comment by Magda vd Merwe on May 22, 2020 at 12:00pm

Lieflike foto

Comment by Josef Steyn on May 22, 2020 at 10:48am

Mooi Mark.

Comment by Hennie Cronjé on May 22, 2020 at 10:16am

Pragtig! 'n Trotse voël! Jy het seker lekker aan hom gefotografeer. Baie mooi en goed gedoen!

Comment by Johan de Beer on May 22, 2020 at 9:46am

Baie mooi foto

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html