Ek is nie seker wat om vir hierdie tema te doen nie - sal maar hoor wat sê julle. Is dit nou te uitgewas?
Dis 'n infrarooi monotoon verwerking.

Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rassie van Graan on August 2, 2020 at 12:52pm

Mooi Martie - die helling van die horison na links/opwaarts na regs, maak indruk terwyl die boomtoppe gelyk bly!

Comment by Pieter Steyn on August 2, 2020 at 5:41am

Goeie tema foto Martie

Comment by Hennie Cronjé on August 1, 2020 at 4:47pm

Dit kan deurgaan vir die tema en is 'n pragtige foto met 'n baie goeie komposisie (herhaling). Die beligting is perfek. Baie mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 1, 2020 at 1:36pm

kontras lyk bietjie laag andersins n mooi foto

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html