Vrydagoggend word ons getrakteer op hierdie bloedrooi son wat agter my buurman se skoorsteen uitkruip. Ek het op lensvoorkeur gerwerk en om die son se beligting reg te kry moes ek 'n ligskuif van -4 gebruik.

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on September 15, 2020 at 9:18am

WOW!!!!!!!!!!!

Comment by Johan Ayres on September 14, 2020 at 8:22pm

Asemrowend mooi.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 14, 2020 at 4:37pm

Baie mooi, dit is nou bloedrooi.

Comment by Hennie Cronjé on September 14, 2020 at 9:45am

Indrukwekkend! Die kleure en komposisie is beide uitstekend. Die onderbeligting het natuurlik die kleure besonder ryk en versadig gemaak. Baie goed gedoen!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html