'n Swiep van die see en sy branders. Sluiterspoed 1/10 sek.

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Cronjé Botha on September 16, 2020 at 11:01am

Dit is iets anders. Baie mooi

Comment by Rassie van Graan on September 16, 2020 at 7:41am

Hou baie hiervan Josef!  Wys net wat watter moontlikhede daar in 'skeppende' fotografie bestaan!

Comment by Johan Ayres on September 15, 2020 at 11:56pm

Pragtig en kunstig. (Ons nuut uitgedinkte woord werk goed as beskrywende term hier.)

Comment by Gerrie Lambrechts on September 15, 2020 at 4:56pm

Baie mooi lyne en kleure.

Comment by Hennie Cronjé on September 15, 2020 at 4:05pm

Ek hou van die woord "swiep" in hierdie verband. Dis pragtig. Die horisontale lyne dra 'n gevoel van kalmte oor wat mens duidelik aanvoel. Baie mooi!

Comment by Magda vd Merwe on September 15, 2020 at 2:53pm

Besonders mooi Josef

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html