Die dame het die pragtigste blou oë

Views: 113

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Francien C-Photography on November 21, 2015 at 6:04pm

Wow dit is puik gedoen

Comment by Rassie van Graan on November 18, 2015 at 6:07pm

Iets besonders Robbie!

Comment by Tina le Grange on November 18, 2015 at 3:38pm

Baie dankie Robbie vir jou inligting.

Comment by Robbie on November 18, 2015 at 12:20pm

Dankie almal vir julle kommentaar. Die grimering was deel van 'n tema van die hele reeks fotos. Die een op sy eie kan dalk vrae laat ontsaan oor die kopstuk en grimering. Ek sal ander van die tema later plaas.

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on November 18, 2015 at 7:32am

Inderdaad en stunning uitgebeeld!!!

Comment by Vida van Schalkwyk on November 18, 2015 at 7:23am
Love it, sy is beautiful!!
Comment by Tina le Grange on November 17, 2015 at 10:31pm

Robbie haar oë wat skerp in die lens kyk is werklik treffend.

Hoekom  wil-wil die versierings die foto vir my ietwat besig maak;  help my asb. want hierdie is glad nie my veld nie.

Comment by Gene on November 17, 2015 at 9:30pm

Die van julle in Gauteng wat Photo & Film Expo toe gaan kan Robbie gerus probeer bykom na sy geselsie oor 'n ander soort fotografie. Go Robbie - I'll not be able to attend that one .

Comment by Josef Steyn on November 17, 2015 at 9:19pm

Pragtige portret Robbie met baie treffende oe. Ek wonder net wat die rede vir die swart grimering was. Ek neem aan daar was 'n goeie rede maar ek dink die foto sal baie treffender daarsonder gewees het. Ek sal nogal graag meer inligting daaroor wil kry.

Comment by Magda vd Merwe on November 17, 2015 at 6:53pm

Baie mooi

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html