Bie dankie vir die hertoelating. Ek het stokkies gedraai en heeltemal uit oefening

Views: 73

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on December 4, 2019 at 9:11pm

Cronje, Baie bly jy is terug in ons klas.

Besondere foto van ons mooie Bloubergstrand met goeie kontras, komposisie, beligting en tekstuur.

Comment by Josef Steyn on December 4, 2019 at 5:24pm

Welkom terug Cronje. Jy begin sommer met 'n agtermekaar foto.

Comment by Cronjé Botha on December 4, 2019 at 3:29pm

Baie dankie Rika, Tersia, Mark en Anita.

Comment by Mark on December 4, 2019 at 12:05pm

Dis n mooi foto wat baie goed uitgevoer is.

Comment by Tersia Weitsz on December 4, 2019 at 11:42am
Nou mag jy nie meer stokkies draai nie en dis lekker om jou weer in die klas te kry. Mooi foto
Comment by Rika Schoeman on December 4, 2019 at 10:45am

Die weerkaatsing van die lig maak 'n pragtige foto. Baie mooi gedoen Cronje!

Comment by Cronjé Botha on December 4, 2019 at 7:43am

Baie dankie Hennie en Pieter

Comment by Hennie Cronjé on December 4, 2019 at 6:34am

Wel, Cronje, as ek na hierdie foto kyk, is jy beslis nie uit oefening nie! Dis pragtig! Die mooi effekte van lig maak hierdie foto spesiaal. Ook 'n goeie komposisie. Baie mooi! Terloops, hulle sê mens kan in een dag leer om 'n foto te neem, maar dit neem 'n leeftyd om fotografie werklik te bemeester. Maar dan moet jy aanhou!!!

Comment by Cronjé Botha on December 3, 2019 at 10:44pm

Baie dankie Dine en Carel

Comment by Carol van Aswegen on December 3, 2019 at 9:30pm

WD dit si sooooo mooi

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html