Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 15, 2020 at 11:31am

Goeie foto Claudi, mooi geneem.

Comment by Claudi Lourens on September 15, 2020 at 10:43am

Baie dankie vir die advies, ek sal probeer om die strepe uit te haal en dan kyk hoe lyk dit.

Comment by Hennie Cronjé on September 14, 2020 at 5:43pm

Pragtig! Die blom is reg geplaas, met goeie eenvoud en mooi kleure. Die geel van die blom kontrasteer mooi sterk teenoor die agtergrond. Dit laat die blom mooi uitstaan. Die lig val ook baie mooi op die blom. Die agtergrond is mooi geblur. Al wat bietjie pla is die effens geboë streep regs onder. Dis asof dit mens se aandag wegtrek van die blom. Jy kan dit egter maklik uithaal. Verder baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html