Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elaine Els on October 13, 2020 at 1:12pm
Claudi, jou voeltjie is pragtig skerp en die komposisie is vleiend vir die oog. Welgedaan!
Comment by Pine on October 12, 2020 at 7:26pm

Puik foto en verwerking Claudi! Skerp fokus, mooi kleure, goeie oog kontak, goeie komposisie en ń uitstekende agtergrond.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 12, 2020 at 5:04pm

Uitstedkend, goed geplaas en baie mooi skerp foto.

Comment by Hennie Cronjé on October 12, 2020 at 11:30am

Pragtig en skitterend uitgevoer! 'n Perfekte foto - baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html