Boeem en daar trek die koeël die mis in

Views: 80

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on July 17, 2019 at 8:04am

Mooi geneem Riaan.  Goed beplan.

Comment by Magda vd Merwe on July 16, 2019 at 5:07pm

Briljant Riaan.

Comment by Heleen Moulder on July 16, 2019 at 4:23pm

Dit is altyd vir my so ongelooflik dat julle so baie kan konsentreer, en hierdie ene is om die sakkende son of is dit maan, net voor die kanon loop te kon kry.  Baie geduld. mooi.

Comment by Josef Steyn on July 16, 2019 at 3:26pm

Uitstekende beplanning Riaan.

Comment by Tina le Grange on July 16, 2019 at 2:01pm

Riaan, terloops, is dit Bloemendal se kanon?

Comment by Hennie Cronjé on July 16, 2019 at 1:50pm

Baie mooi en goed gedoen! Die koeël is net reg! Miskien net bietjie te veel swart onder, maar verder 'n uitstekende foto.

Comment by Linda Erasmus on July 16, 2019 at 10:57am

baie goed gedoen!

Comment by Tersia Weitsz on July 16, 2019 at 10:50am
Uitstekend Riaan, sekerlik het jy ook Kyknet nuus gekyk gister.
Comment by Tina le Grange on July 16, 2019 at 10:17am

Skitterend Riaan!!!  Die sonnetjie by die opening van die kanon is ekstra treffend.

En gisteraand noem hulle op die Kyknet-nuus dat die persoon wat 20 jaar die Seinheuwel-kanon om 12:00 afskiet, einde Augustus aftree.

Comment by Willie Schoombee on July 16, 2019 at 6:30am

Pragtig Riaan met goeie atmosfeer en die kanon se silhoeët vertoon pragtig. WD!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html