Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Nog een van Bonamanzi se sonsak tonele

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 105 mm
Tyd 1/200 sek
f/5.6
ISO 800
Auto Mode

Views: 18

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on Saturday

Nog 'n sonsak, nog 'n pragtige foto met hope atmosfeer.

Comment by Magda vd Merwe on Saturday

Indrukwekend Huey

Comment by Hennie Cronjé on Saturday

Pragtig! 'n Goeie komposisie met mooi kleure en goeie beligting. Die fokus is skerp, maar ek dink die skerpte kan nog 'n fraksie beter.

Comment by Dine Potgieter on Saturday

Baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html