Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. So twee weke gelede was on sweer in Zoeloeland en het gaan kuier by Bonamanzi. Een aand het ons agter die son aangery en gaan kyk hoe dit weg raak oor die westelike horison van die kontrei.

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 7.22 mm
Tyd 1/250 sek
f/5.6
ISO 100
Auto Mode

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on November 18, 2020 at 7:32pm

Dit is so pragtig Huey. Skitterend

Comment by Doretha Kock on November 18, 2020 at 1:28pm

'n Pragfoto, Huey.

Comment by Josef Steyn on November 18, 2020 at 11:36am

Besonder indrukwekkend Huey.

Comment by Hennie Cronjé on November 18, 2020 at 11:04am

Dis pragtig! Goeie beligting en komposisie. Baie goed gedoen!

Comment by Johan Ayres on November 18, 2020 at 10:04am

'n Besondere foto met hope atmosfeer en pragtige wolke.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html