Die bruid staan mooi uit, maar die deur in die boom spreek boekdele.
Baie dankie vir die mooi kommentare.

Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on January 15, 2020 at 5:59am

Die wit rok is beslis 'n sterk fokuspunt teen die meer monochrome agtergrond Magda. Jy weef mooi stories met jou verwerkings!

Comment by Dine Potgieter on January 14, 2020 at 10:23pm

Pragtig - ek hou van dit net so! Keer die arme vrou...

Comment by Tina le Grange on January 14, 2020 at 9:36pm

Magda die sagte agtergrond help dat sy mooi uitstaan met die spierwit rok.

Besondere verwerking Magda;  ek stem saam met Gerrie.

Comment by Tersia Weitsz on January 14, 2020 at 5:48pm

Jou spelery het jou n puik foto gegee Magda

Comment by Pieter Steyn on January 14, 2020 at 5:20pm

Baie mooi een - goed verwerk Magda

Comment by Gerrie Lambrechts on January 14, 2020 at 2:44pm

Pragtige foto, jy kan nou begin ontwerpe vir boeke doen.

Comment by Josef Steyn on January 14, 2020 at 12:23pm

Uitstekend gedoen Magda. 'n Sprekende kunswerk.

Comment by Hennie Cronjé on January 14, 2020 at 11:13am

Dis pragtig! Soos jy sê, staan die bruid mooi uit. Die deur is egter nie opvallend nie. Omdat dit deel van die “storie” is, sou ek voorstel jy maak dit ‘n klein bietjie ligter. Maar verder is dit ‘n besonder mooi foto. 

Comment by Pine on January 14, 2020 at 10:03am

Pragtige foto Magda!! Jy doen baie goed met jou verwerkings

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html