Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Dankie vir die insette
mooi
Baie mooi. Pragtig skerp, beligting mooi hanteer.
Baie mooi, die bruin vere staan mooi uit.
pragtig Tjaart
Pragtige foto
Baie mooi foto ek stem nogal oor die besige agtergrond.
Tjaart jou foto is baie mooi, maar om hierdie mooi voel bietjie te laat uit staan moes jy net die agtergrond bietjie skoon gemaak het, dus asof die voeltjie weg raak tussen die blare
pragtig
Mooi een Tjaart.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool