Baie dankie vir julle raad en goeie kritiek op my vorige foto van my kleinseun op die fiets. Tema: G: Genoeg is genoeg ons hardloop liewer weg ,( of ook tong in die kies)... Stellings: 1/1600 F/10 ISO250 Canon 70D Lens Tamron: 16-300.

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on January 23, 2020 at 3:40pm

Goeie hardloop-aksie, veral met die stof wat opslaan onder die pote.

Comment by Dine Potgieter on January 22, 2020 at 10:07pm

Baie mooi!

Comment by Tina le Grange on January 22, 2020 at 9:25pm

Heleen ek sien die fokus as pragtig skerp, mooi die effe roesrooi op die maanhare, uitstekende aksie en atmosfeer met die stoffies

Ek meen jy kan goed voel oor hierdie foto

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 22, 2020 at 8:34pm

pragtig

Comment by Pine on January 22, 2020 at 7:51pm

Pragtige aksie foto Heleen!! Die vinnige sluiterspoed het gesorg dat die pote en stoffies by dit baie mooi in- fokus en kerp is.

Comment by Tersia Weitsz on January 22, 2020 at 3:49pm

Wegloop aksie goed gevang Heleen, mooi skerp

Comment by Hennie Cronjé on January 22, 2020 at 3:33pm

Die foto is goed uitgevoer met skerp fokus en goeie beligting. Dis jammer die zebra's hardloop weg, want hulle hardloop nou uit die foto uit. Maar aan die ander kant wys jy die aktiwiteit daar (of stormloop) baie goed en as dit is wat jy wou wys, is dit in die kol. Baie mooi!

Comment by Josef Steyn on January 22, 2020 at 1:44pm

Interessante interpretasie vir 'n temafoto Heleen. Ek soek bietjie meer kontras in die sebras en dalk bietjie meer lig.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html