Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Ek dwaal nog steed in KNP rond en verlang na enige vorm van ‘n wildtuin besoek

Canon 50SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 247 mm
Tyd 1/400 sek
f/6.5
ISO 100
Auto Mode

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Martie Venter on August 1, 2020 at 1:31pm

Skitterende foto, Huey!

Comment by Gerrie Lambrechts on August 1, 2020 at 9:44am

Uitstekend.

Comment by Johan Ayres on July 31, 2020 at 10:24pm

Baie geluk met 'n absoluut briljante foto. Pragtige detail. Die oog doen baie vir die sukses van die foto. 

Comment by Josef Steyn on July 31, 2020 at 7:04pm

Briljant Huey. Perfekte tydsberekening.

Comment by Hennie Cronjé on July 31, 2020 at 6:42pm

Dis pragtig!!! Uitstekende beligting en die oog vertoon baie sterk as fokuspunt. Ook mooi aksie met skerp fokus. Baie mooi en goed gedoen!

Comment by Herman on July 31, 2020 at 3:20pm

mooi

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html