JJ, die hond staan pragtig uit teen die agtergrond
Pragtige blink pels en oog met oranje/rooi randjie is ekstra treffend.
Volskerm is ekstra spesiaal
Comment by Hennie Cronjé on August 4, 2020 at 8:36am
Swart op swart - die eerste kaar dat ek dit op Fotoskool raakloop. Dis 'n ekstreme low key foto wat veral op volgrootte baie mooi vertoon. Baie goed gedoen!
Comment by Linda Erasmus on August 3, 2020 at 9:04pm
daardie oe hou jou vas, jy kyk weer en weer
Comment by Linda Erasmus on August 3, 2020 at 9:02pm
pragtig!
Comment by Josef Steyn on August 3, 2020 at 8:41pm
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool