Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Canon 7 D 100mm canon macro lens 1/2000 sec F2.8 ISO 300
Tags:
Comment
Pragtige skerp foto!!!
Baie dankie
Skitterende foto, Lizette! WD!
pragtig
n Wenner
Pragtig met mooi kleure, goed gefokus en mooi plasing.
Pragtige Foto Lizette
'n Wow vir my. BGGD
Uitstekend gedoen! Pragtig skerp. Die komposisie is baie goed met 'n pragtige agtergrond. Topklas!
Lizette ek hou baie van die foto die bytjie is baie mooi in fokus waarvan ek baie hou .Probeer dus volgende keer om die by en die blom in fokus te kry ek dink as ek nie verkeerd is nie moet jy 'n kleiner f-stop gebruik. Hoor maar by Hennie
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool