Die pragtige Kolgans wat helder oordag ‘n uiltjie by Rietvlei knip.

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on September 23, 2020 at 3:56pm

Linda, lekker om weer foto van jou te sien.

Besondere portret-komposisie en mooi die bietjie pienk in die water.

Goeie eenvoud

Skerp fokus

Helder pienk pote en blink oog, ekstra spesiaal.

Comment by Hennie Cronjé on September 23, 2020 at 8:32am

Hulle maak maar net altyd op hulle slaap (so dink ek) - kyk daardie oop ogie! Dis 'n pragtige foto. Mooi eenvoud met skerp fokus, goeie beligting en mooi realistiese kleure. Baie mooi!

Comment by Dine Potgieter on September 22, 2020 at 7:39pm

Baie mooi - ek hou van die rooi ogie

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html