Vir eers my laaste Canola foto. Die wêreld in hierdie omgewing word absoluut oorheers deur die groot lappe geel Canola. 'n Pragtige gesig.

Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on August 14, 2020 at 6:38pm

Jou laaste een, maar waarskynlik jou beste een. Skitterende foto met 'n baie slim komposisie. Die geel in die voorgrond maak hierdie foto 'n wenner.

Comment by Tina le Grange on August 14, 2020 at 6:37pm

Josef, ek stem saam;  alles werk perfek saam

'n Weer-kyk-foto; skitterend

Comment by Rassie van Graan on August 14, 2020 at 5:07pm

Kleureprag Josef!  'n Lugfoto sou seker baie mooi wees!

Comment by Gerrie Lambrechts on August 14, 2020 at 4:01pm

Die bossie voor is goeie fokuspunt wat lei na die paadjie tot daar agter.  Mooi balans weerskante.  Goed geneem met mooi kleure.

Comment by Hennie Cronjé on August 14, 2020 at 1:29pm

Pragtig - miskien die mooiste van almal. Dis 'n baie goeie komposisie met mooi kleure en goeie kontraste. Die kontras in die lug kan net bietjie opgestoot word.

Comment by Magda vd Merwe on August 14, 2020 at 1:18pm

Josef dis n pragtige foto. Moet mooi wees om dit te sien.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html