Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Die foto is by die Transnet Trein museum geneem waar daar onder andere ook 'n ou motor uitstalling is. Dit is moeilik om skoon agtergronde te kry en moet maar met hoeke en detail speel. Die is 'n HDR foto vir die wat wil weet
Tags:
Comment
Baie mooi!!!
Dankie Marietjie
Baie mooi
Lieflik
Mooi ou Chevie.
Dankie vir die kommentare Pieter, Piet, Pierre, Jan, Madeleine en Hennie
Pierre - die agtergronde daar is moeilik soos jy sê, maar daar is mooi fotos as mens bietjie soek
Klassiek en pragtig! Die foto is baie goed verwerk.
Baie mooi Charles ek is mal oor die outydse motors bly maar baie mooi..
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool