Geneem in Rietvlei Nature Reserve
Dankie vir die saam at Johan, dit was wonderlik!

Views: 52

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Braam Gouws on August 15, 2020 at 8:06am

Baie dankie vir die krit. Hard aan die spaar, daar is n lens in die winkel met my naam op! Geniet die skool dankie.

Comment by Johan Ayres on August 14, 2020 at 6:32pm

Baie geluk met 'n pragtige foto. Hierdie is die beste foto wat jy nog op Fotoskool geplaas het.  Die foto is skerp, pragtige kleure met 'n blink ogie. Ook 'n skitterende agtergrond wat die voël pragtig laat uitstaan. Goeie eenvoud en 'n baie goeie komposisie met genoeg ruimte vir die voël om in te kyk. (Ek sou net oorweeg om die heel klein takkie regs onder uit te haal.) 

Comment by Gerrie Lambrechts on August 14, 2020 at 3:59pm

Tog te mooi met goeie kontras in kleure.

Comment by Hennie Cronjé on August 14, 2020 at 1:27pm

Pragtig! In alle opsiggte baie goed uitgevoer. Mooi eenvoud en goeie gebruik van die reel van derdes. Mooi!

Comment by Magda vd Merwe on August 14, 2020 at 1:19pm

My gunsteling, mooi foto Braam.

Comment by Josef Steyn on August 14, 2020 at 9:21am

Goed gedoen so teen die lig Braam. Mooi.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html