Advertensie konsep vir Coke

Views: 103

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on November 15, 2015 at 6:07pm

Kleure en model baie mooi en natuurlik.  As dit ’n Coke advertensie is sal ek onder meer afsny om die blikkie meer prominent te kry.

Comment by Lientjie Beyer on November 15, 2015 at 4:10pm

Stunning Robbie, 'n mooi advertensie vir Coke:-) pragtige model met baie mooi beligting en kleure. Mooi eenvoud in die agtergrond. 

Comment by Liz on November 15, 2015 at 3:28pm

Beligting uitstekend!

Comment by Vida van Schalkwyk on November 15, 2015 at 1:33pm

baie  "cute"  gedoen, robbie

Comment by Tersia Weitsz on November 15, 2015 at 12:41pm

Puik!

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on November 15, 2015 at 11:39am

Vrolike foto van 'n vriendelike model - goeie advertensie-foto!!!!

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 15, 2015 at 10:05am

mooi konsep,fokus,kleur en beligting en agtergrond. pragtig

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html