Baie dankie vir almal se kommentare by die foto van die buffels, ek waardeer dit opreg.

Dankie aan Riaan vir die identifikasie van die mot!

Die groot "oë" op die vlerke is vir my pragtig.

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on March 27, 2020 at 11:47pm

Pragtige Vlinder en ook ń Baie Mooi foto daarvan met ń goeie komposisie, skerp fokus en mooi kleure. BGG Rika!!

Comment by Tina le Grange on March 27, 2020 at 10:01pm

Rika wat 'n besondere Wonder uit ons Skepper se Hand

Alles werk perfek saam;  veels geluk!

Comment by Dine Potgieter on March 27, 2020 at 9:32pm

Pragtig!

Comment by Christa Snyman on March 27, 2020 at 8:24pm

Pragtig, Rika!

Comment by Magda vd Merwe on March 27, 2020 at 7:42pm

Rika dis pragtig

Comment by Neville Hein on March 27, 2020 at 6:53pm

Pragtige skerp foto Rika.

Comment by Hennie Cronjé on March 27, 2020 at 4:00pm

Pragtig! Baie mooi skerp van kant tot kant, met mooi kleure. Baie goed gedoen!

Comment by Tersia Weitsz on March 27, 2020 at 3:55pm

Baie mooi gedoen Rika met goeie detail

Comment by Josef Steyn on March 27, 2020 at 1:43pm

Bie mooi Rik Lekker skerp

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html