Views: 55

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on April 30, 2020 at 8:49pm

Baie mooi foto met ń goeie komposisie Riaan!! Ek vermoed die noise is met jou verwerking aangebring wat reg is as dit is wat jy met jou verwerking wou doen, anders is jou foto geneem met baie noise.

Comment by Dine Potgieter on April 30, 2020 at 6:51pm

Baie mooi - ek stem saam met Mark - amper soos 'n tekstuur in die agtergrond?

Comment by Tina le Grange on April 30, 2020 at 6:06pm

Riaan, ek het nog nie die Cyclamen-knop so mooi toe gesien nie. - dankie vir die plasing

Besondere foto; goeie detail in die wit en die toe blaartjies het interessante tekstuur.

Hoop jy sal hom oop ook, vir ons kan wys.

Comment by Rika Schoeman on April 30, 2020 at 1:56pm

Goeie plasing van die knop wat die foto 'binne leun" en mooi skerp op die knopgedeelte. Mooi Riaan.

Comment by Hennie Cronjé on April 30, 2020 at 11:56am

Dis mooi met 'n sierlike boog. Mooi skerp op die knop met mooi kleure. Goed gedoen!

Comment by Josef Steyn on April 30, 2020 at 11:22am

Pragtig Riaan. Goed om weer iets van jou te sien.

Comment by Mark on April 30, 2020 at 10:45am

Riaan ek weet nie wat dit is nie, maar die foto lyk waasig of noisy...(vir my)

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html