Ek kan net nie die Dandelions uitlos nie. Elke seisoen trek hulle my soos 'n magneet.

Views: 58

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on April 21, 2020 at 2:42pm

UITSTEKEND 

Comment by Gerrie Lambrechts on April 21, 2020 at 12:48pm

Pragtige skerp foto met baie mooi agtergrond en sirkel vorm.

Comment by Tina le Grange on April 21, 2020 at 9:56am

Rika, ek het nou net by Elna se perd-foto vandag, gelees van jou uitstekende uitslae.

Veels geluk, baie opgewonde saam met jou!!
Jou kommentaar op ons foto's beteken altyd vir my baie. Nogmaals dankie.

Comment by Elna Geringer on April 21, 2020 at 4:43am

Hulle maak die mooiste foto's en jy het puik gedoen met die verwerking Rika. Dis min wat die agtergrond so mooi skoon is, of het jy die foto in die huis geneem????

Comment by Pine on April 20, 2020 at 11:25pm

Baie goed geneem Rika! Skerp fokus en goeie diepte gee mooi detail

Comment by Tina le Grange on April 20, 2020 at 10:26pm

Rika, die sirkel-effek en goeie wit en swart is pragtig

Hou aan daarmee, lekker om hulle in die omgewing te hê

Comment by Dine Potgieter on April 20, 2020 at 9:01pm

Pragtig - die verwerking komplementeer die onderwerp. Ek sien daar staan van hulle by die werk - miskien moet ek die kamera saamvat...

Comment by Christa Snyman on April 20, 2020 at 8:29pm

Pragtige foto, Riks. (Ek voel net soos jy!)

Comment by Neville Hein on April 20, 2020 at 8:06pm

Pragtige foto Rika.

Comment by Josef Steyn on April 20, 2020 at 6:13pm

Uitstekend gedoen Rika en 'n goeie kandidaat vir S&W.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html