Views: 101

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on August 20, 2017 at 8:56pm

Pragtig foto!

Comment by Doretha Kock on August 20, 2017 at 2:44pm

Lieflike foto, Annabel.

Comment by Marenschia Goosen on August 19, 2017 at 4:40pm

Pragtig

Comment by Annabel Kruger on August 19, 2017 at 2:47pm

Baie dankie, ek waardeer die kommentare!

Comment by Gerrie Lambrechts on August 19, 2017 at 12:43pm

Wow! pragtige foto!!!!

Comment by Elna Geringer on August 19, 2017 at 11:03am

Die agterste perd word mooi in 'n raam geplaas deur die voorste een. Of jy dit nou so beplan het en of dit per ongeluk is.......dis pragtig. Die kontras is sterk en dus werk die monoshrome baie goed. WD

Comment by Hennie Cronjé on August 19, 2017 at 10:54am

'n Pragtige perd en foto! Die perd staan baie goed uit met 'n 3D-effek. Dit beteken baie goeie eenvoud en kontras. Jy het ook mooi meer spasie voor hom as agter hom gelos. Baie goed gedoen!

Comment by Tersia Weitsz on August 19, 2017 at 9:56am

Mooi gedoen Annabel

Comment by Hans Myburg on August 19, 2017 at 9:36am

Mooi focus en hou van die kleur,mooi.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html