'n Diagonale lyn lei nou oog van kant tot kant oor die foto, wat beteken dit laat jou die hele foto dek met jou oog. Dis iets wat visuele dinamika genoem word. Verder is 'n diagonale lyn meer informeel, in kontras tot 'n vertikale lyn.

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on August 2, 2020 at 9:54am

Ek kan net sê WOW

Comment by Pieter Steyn on August 2, 2020 at 5:36am

Mooi een Hennie

Comment by Gerrie Lambrechts on August 1, 2020 at 8:06pm

Dankie Hennie.

Comment by Johan Ayres on August 1, 2020 at 6:02pm

Jy staaf jou verduideliking met 'n baie goeie voorbeeldfoto.

Comment by Mark on August 1, 2020 at 8:22am

Dis weer een van daardie gevalle wat jy n mooi foto van min gemaak het.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html