Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on September 16, 2020 at 2:32pm

Gerrie jy is so gelukkig dat die Suikerbekkie by jou kom kuier

Goeie agtergrond en mooi helder kleure.

Ook gelukkig om die outjie in geheel in te kry.

Comment by Josef Steyn on September 16, 2020 at 1:43pm

Beligting was in die kol Gerrie.

Comment by Donald E Jacobs 2nd on September 16, 2020 at 12:52pm

Mooi aksie foto

Comment by Hennie Cronjé on September 16, 2020 at 12:40pm

Mens sê net "twiet", dan kyk hulle om! Dis egter 'n pragtige foto wat goed uitgevoer is. Die kleure veral is baie mooi. Goed gedoen!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html