In 'n plantasie naby Nature's Valley. Laat middag. Dis 'n wikkelfoto oor 5 sek, waar ek die kamera eers stil gehou het vir helfte van die tyd en toe 'n bietjie na boontoe gelig. Mens weet nooit wat gaan uitkom nie. Die verrassingselement is altyd baie lekker om te ervaar. Ons vertrek more in paaiemente terug Pretoria toe. Vir 'n week sal ek skaars wees op Fotoskool, miskien afwesig. Dis Addo, 'n plaas in Colesberg distrik en dan huistoe.

Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on October 24, 2020 at 12:10pm

Interessante foto Hennie

Comment by Gerrie Lambrechts on October 23, 2020 at 4:21pm

Veilig ry, ons geniet jou foto's.

Comment by Elna Geringer on October 23, 2020 at 3:26pm

Dankie dat jy deel Hennie en veilig terug ry

Comment by Ferdinand van der Merwe on October 23, 2020 at 3:19am

Fotografie op sy beste Hennie jou tegniek het gewerk.Geniet die plaas

Comment by Johan Ayres on October 22, 2020 at 6:49pm

... en jy het 'n pragtige en kunstige effek verkry.

Comment by Rassie van Graan on October 22, 2020 at 2:32pm

Puik Hennie!  Dankie vir verduideliking hoe die effek verkry is.

Comment by Josef Steyn on October 22, 2020 at 2:31pm

Interessante resultaat!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html