Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Dis reg ... Ek is Oom Paul. Sien jy my ? Kom sit hier by my voete. Ek wil jou 'n storie vertel ..van 'n verlore liefde ...
Tags:
Albums: Monochroom
Comment
Dankie baie - Gerrie en Charles vir jul kommentaar. Nee, Charlie, bome gesels graag met ons. Dit is net 'n geval van by hulle gaan sit, stil raak, en luister ! :-)
Mooi foto Marietjie.
Baie dankie Des en Isoldè vir jul mooi kommentaar - waardeer dit baie! Dankie ook Donald, Hannelie, en Mariska vir julle "likes" ! Hennie, jou evaluerende kommentaar is altyd vir ons baie waardevol - baie dankie.
Pragtig, Pragtig!!!! Hout/bome en in b/w! Stunning!!!!!
Pragtig!
Marietjie, dis baie mooi. Die sterk wit stam heel links is miskien nie die ideaal nie, maar die een heel regs balanseer tot 'n mate daarmee. Oor die algemeen baie suksesvol.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool