Comment by Hennie Cronjé on November 19, 2020 at 4:14pm
Praftig! Die sybeligting is baie mooi met ryk kleure. Ook 'n goeie agtergrond. Die fokus is hier skerp, maar op volgrootte net-net nie 100% nie. Die voëltjie was seker baie ver met bietjie kamera beweging.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool