Views: 20

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald E Jacobs 2nd on September 16, 2020 at 1:23pm

uitstekeend 

Comment by Gerrie Lambrechts on September 16, 2020 at 11:45am

Besondere mooi blomme en afwerking.  Mooi foto.

Comment by Josef Steyn on September 16, 2020 at 11:03am

Jou Arumlelies is pragtig Vida.

Comment by Hennie Cronjé on September 16, 2020 at 8:51am

Pragtig! Die komposisie is baie mooi met die blomme wat 'n ovaal vorm. Hulle staan sterk uit teenoor die agtergrond en selfs ook teenoor die blare. Mooi skerp met pragtige ryk kleure. Baie mooi. Lentevreugde!

¬© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html