Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 18, 2020 at 12:33pm

Goeie foto met mooi kleure.

Comment by Josef Steyn on September 17, 2020 at 11:42am

Kreatief gedoen Vida.

Comment by Hennie Cronjé on September 17, 2020 at 6:35am

Die effekte van lig is baie mooi in hierdie foto. Ook 'n goeie komposisie. Ek wonder net of die venster nie heeltemal vertikaal moes staan nie? Miskien wou jy dit so gehad het om 'n meer gemaklike gevoel te skep. Dan is dit reg. Hierdie foto kan ook as low key bestempel word, want dit straal die atmosfeer uit wat mens in sulke fotos kry. Baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html