Nou's ons oor die berg en op die vlakte anderkant was daar verskeie "kookpotte" van vulkaniese aktiwiteit. Daarmee saam ook 'n sterk swawel reuk.

Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on September 19, 2020 at 9:09pm

Wow ongelooflik Hennie

Comment by Tina le Grange on September 19, 2020 at 8:08pm

Hennie ek stem saam met die ander;  kleurversadiging is uitstekend asook die komposisie en kontras

Baie dankie vir hierdie besondere reeks;  ek bietjie agter met dié reeds afgelaai, maar ek sal inhaal.

Comment by Henry Inocco on September 19, 2020 at 8:46am

Beautiful colors and sharpness.

Comment by Johan Ayres on September 18, 2020 at 9:10pm

Die wonderlike ryk kleure is die sukses van hierdie foto.

Comment by Josef Steyn on September 18, 2020 at 7:10pm

Die kontras is iets baie besonders. Dit lyk of jy teen hierdie tyd jou kamera se dinge al goed uitgesorteer het. Wonderlike detail in die wit.

Comment by Hennie Cronjé on September 18, 2020 at 3:10pm

Om Donald se vraag te antwoord: in Ysland se noorde.

Comment by Donald E Jacobs 2nd on September 18, 2020 at 1:13pm

Waar is dit geneem?

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html