Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Ek het geen idee wat hierdie blom se naam is nie maar dit groei wild in die uMkhuze Wildtuin

Canon 7D MK I : Canon 18-200 mm lens
Brandpuntafstand : 70 mm
Tyd 1/160 sek
f/5
ISO 100
Exp Bias : 0 Stop

Views: 57

Albums: Blomme

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan de Beer on November 18, 2020 at 9:26pm

Puik foto Elna

Comment by Magda vd Merwe on November 18, 2020 at 7:32pm

Pragtige foto Elna.

Comment by Doretha Kock on November 18, 2020 at 1:26pm

Besondere blom en puik afgeneem, Elna.

Comment by Josef Steyn on November 18, 2020 at 11:35am

Besonder skerp en fantastiese kleur en agtergrond. Wel gedaan.

Comment by Hennie Cronjé on November 18, 2020 at 11:04am

Sjoe, maar dis pragtig! Ook baie goed gefotografeer. Ek weet ook nie wat dit is nie.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html