Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Wat is dan nou lekkerder as ‘n modderbad as die vlieë so lastig is?????????

My data is kapoet en ek kan tans nie veel krit nie. 27st is ek weer aan die gang


Canon 7D MK II met Canon 100-400 mm lens
Brandpuntafstand : 120 mm
Tyd 1/200 sek
f/8
ISO 100
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode
Effe [Oil Paint Filter]

Views: 44

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on November 23, 2020 at 12:45pm

Die foto vertel sy storie baie goed. Ek wonder of die 'grein' wat Hennie in die water sien nie dalk 'n effek van die preset is nie.

Comment by Hennie Cronjé on November 22, 2020 at 2:38pm

Die vark is pragtig skerp met realistiese kleure. Daar's egter 'n grein oor die foto wat veral op die water sigbaar is. Dit verstaan ek nie in die lig van goeie lig en 'n ISO van 100. Ek hoop nie dis agv vlieë in die water nie!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html