Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Ek gaan kuier in my digitale biblioteek en kry die foto van ‘n hartseer gebeurtenis, iewers in KNP 'n paar jaar gelede


Canon 7D MK II met Canon 100-400 mm lens
Brandpuntafstand : 100 mm
Tyd 1/1000 sek
f/8.0
ISO 400
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode
Topaz : Sketch - Dynamic Boost Warm

Views: 27

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 21, 2020 at 9:31pm

so tragies

Comment by Magda vd Merwe on November 21, 2020 at 8:07pm

Elna dis n goeie foto en hartseer.

Stem met Hennie oor die vignette

Comment by Hennie Cronjé on November 21, 2020 at 6:24pm

Ja, dit is hartseer. Goed gefotografeer, maar die vignette moes liewer in swart gewees het weens die dood in die foto.

Comment by Dine Potgieter on November 21, 2020 at 1:57pm

Goeie dokumentasie van 'n tragedie.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html