Baie dankie vir die kyk en kommentaar op my foto. Ek waardeer dit.
Carl maak baie lekker kos, selfs die voëls kom eet uit die potte uit.

Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on December 4, 2019 at 10:05pm

Baie oulik! As dit mieliepap in daardie pot is, soek ek ook, dankie!

Comment by Tina le Grange on December 4, 2019 at 9:58pm

Oulike toneel van jou en Carl se samewerking en die outjie wat vooraf vir julle proe.

Comment by Josef Steyn on December 4, 2019 at 5:26pm

Hy was seker baie honger!!!Oulik.

Comment by Anita du Toit on December 4, 2019 at 2:47pm

Te oulik Pieter!

Comment by Rika Schoeman on December 4, 2019 at 2:10pm

Altyd lekker as kos voorgesit word en nie voor gewerk moet word nie!

Comment by Mark on December 4, 2019 at 12:15pm

Oulik. Die vink lyk nie so100% in fokus nie, eintlik lyk die swart handvatsel  links vir my in goeie fokus

Comment by Tersia Weitsz on December 4, 2019 at 11:36am
Kostelik en op heterdaad betrap!
Comment by Pine on December 4, 2019 at 8:24am

Dit lyk soos lekker kuier en ń goeie plan om die voëls te lok.

Comment by Hennie Cronjé on December 4, 2019 at 6:40am

Seker 'n wys-foto. Pragtig en dit onlok 'n lekker glimlaggie!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html