Views: 70

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on October 9, 2020 at 3:49pm

Puik Willie

Comment by Pine on October 7, 2020 at 6:37pm

PragtIge en indrukwekkende foto Willie ! Puik komposisie en pragtig verlig.

Comment by Johan de Beer on October 7, 2020 at 10:38am

pragtige foto Willie

Comment by Josef Steyn on October 6, 2020 at 7:10pm

Jy was baie gelukkig om sulke mooi lig te gekry het. Klassieke foto van hierdie mooi toneel.

Comment by Hennie Cronjé on October 6, 2020 at 5:37pm

Dit bly maar een van die besondere tonele in SA. Verder val die lig pragtig op die toneel en jy het 'n goeie komposisie. Tegnies is die foto ook goed uitgevoer. Baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on October 6, 2020 at 3:41pm

Wow, met die son op die sandsteen het jy 'n lieflike foto gekry Willie

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html