Tierpoortdam buite Bloemfontein

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 28, 2020 at 12:39pm

Baie mooi 'gepose'. Ek sou dalk vd die swart goetertjies agter die voëltjie uithaal.  Mooi geneem.

Comment by Josef Steyn on September 28, 2020 at 9:08am

Uitstekend Johan teen 'n wondertlike agtergrond.

Comment by Tina le Grange on September 27, 2020 at 8:34pm

Johan, veral die skerp fokus en beligting is puik!

Comment by Hennie Cronjé on September 27, 2020 at 5:50pm

Dis pragtig, Johan. Die voëltjie teenoor die redelik eenvormige, mooi blou agtergrond gee goeie trefkrag. Miskien kon jy meer van die weerkaatsing ingesit het, maar dit bly 'n baie mooi foto!

Comment by Hans Myburg on September 27, 2020 at 8:25am

Pragtig die aksie skerp fokus en mooi die kleur,

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html