Views: 94

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on August 20, 2017 at 8:54pm

Mooi skerp en ditto op die ander voorstelle omtrent kontras en beligting.

Comment by Josef Steyn on August 20, 2017 at 5:53pm

Die hoofblom is heel goed Annabel. Dit sou ook goed gewees het om hom alleen te fotografeer.

Comment by Marenschia Goosen on August 20, 2017 at 5:08pm

Baie mooi

Comment by gabriel parsons on August 20, 2017 at 2:51pm

Annabel ek dink dit  is n puik foto wat goed gefotografeer is. Mooi

Comment by Gerrie Lambrechts on August 20, 2017 at 11:27am

Mooi opgestel en goed geneem.

Comment by Elna Geringer on August 20, 2017 at 10:54am

Geel is nie 'n  maklike kleur om suksesvol te fotografeer nie maar ek dink tog jy het nie sleg gedoen met die foto nie. Kontras op die primêre blom is sag en jy kan dit bietjie opstoot met sagteware

Comment by Tersia Weitsz on August 20, 2017 at 7:36am

Mooi skerp, met 2 ander blomme meer uit fokus.  Ek hou van jou foto

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html