Views: 101

Albums: Kampus

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on October 21, 2017 at 7:35pm

Ek neem aan hierdie is die protes teen fooie wat verhoog gaan word.  Die foto vertel die storie mooi. Die lig was egter bietjie hard en daarom het die skaduwees baie donker uitgekom. Die beste om dit te vermy is om in RAW af te neem en op die rekenaar in die RAW menu net die heel donkerste deel van die ligspektrum ligter te maak. Dit werk goed.

Comment by jan jordaan on October 21, 2017 at 10:06am

DIS IETS OM OOR TE PROTES, PRAGTIG 

Comment by Rassie van Graan on October 21, 2017 at 6:19am

Ook 'n Alma Mater en "uit die mond" (plakaat) van die student, sal jy die waarheid hoor?  Die suidblok was my woning, en "plesierigheid" my koning!

Comment by Dine Potgieter on October 20, 2017 at 11:27pm

Interessant! Lyk na 'n baie bedeesde protes...

Comment by Josef Steyn on October 20, 2017 at 5:52pm

Daar het ek baie jare deurgebring.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 20, 2017 at 1:31pm

Moet die ook nou weer gaan?

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 20, 2017 at 9:59am

mooi joernaal foto     fokus bietjie sag en lig nie in jou guns nie

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html