Inside of the Wesleyan Methodist Church A larger church in Kimberley, Northern Cape.(1805)

Views: 103

Albums: Pace

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on January 25, 2018 at 7:19am

BAIE MOOI WD 

Comment by Christa Snyman on January 24, 2018 at 8:34pm

Baie mooi, sagte lig, hou van die lae hoek waaruit jy die foto geneem het, Ilse.

Comment by Josef Steyn on January 24, 2018 at 7:40pm

Ongewoon en treffend Ilse

Comment by Marenschia Goosen on January 24, 2018 at 5:35pm

Baie mooi

Comment by Hennie Cronjé on January 24, 2018 at 5:14pm

Ek moet jou gelukwens met hierdie foto! Dis omdat jy mooi kreatiwiteit aan die dag gelê het met 'n uitstekende invalshoek. Dit maak die foto interessant en lekker om na te kyk. Die variasie van lig na donker was groot, maar jy het 'n goeie middelweg geslaan. Mooi skerp ook. Baie mooi!

Comment by André Pretorius on January 24, 2018 at 5:01pm

Ilse jou foto leun na regs, komposisie is pragtig en beskikbare lig goed benut!( ek het jou foto gaan regtrek en plaas dit hier, jammer as ek te voor op die wa klink maar op die einde van die dag wil ons almal net beter fotos neem, of hoe!?)

Comment by Pierre Hardinge on January 24, 2018 at 2:11pm

Pragtige lig 

Comment by gabriel parsons on January 24, 2018 at 12:21pm

Baie mooi foto met uitstekende komposisie. Die venster in die boonste hoek regs pla n bietjie.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html