Kamelperd

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on September 10, 2020 at 4:28pm

Pragtige foto

Comment by Hennie Cronjé on September 10, 2020 at 2:24pm

Dit lyk na 'n kalfie wat by die kameelperd staan. Sou die kameelperd die kalfie aangeneem het? Dis 'n baie mooi foto met goeie komposisie. Goeie eenvoud ingebou. Die beligting en kleure is baie goed met mooi sybeligting. Die kameelperd staan ook mooi sterk uit. Die fokus is goed, maar net-net nie 100% nie. Dis maklik 'n probleem as mens oor 'n lang afstand skiet en dan ook nog crop. Maar vir 'n klein foto soos hier is die fokus voldoende. Goed gedoen en dankie vir 'n pragtige en interessante foto!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html